Aan wie sal die pragtige Anrónet Roelofsz, Mej Randse Skou 2016, haar kroon oorhandig op Sondag, 23 April 2017? Maak seker van jou plek voor die Randse Skou se Showtime-verhoog om al die glansryke aksie van hierdie jaar se eindronde te sien. Van 12nm op Sondag, 23 April 2017, by die Joburg Expo Centre, Nasrec.