Kwadkoptervlieënier, Fred Potgieter, doen voor die vlug verstellings aan sy hommeltuig. Randse Skou 2017-besoekers kan ’n voorsmakie kry van FPV-hommeltuigwedrenne, die wêreld se ‘tegno-sport’ wat die vinnigste groei, by die 2017 SA Drone Open Class Nationals. Kwalifiseerrondes vind plaas van 20-21 April, met eindwedrenne op 22 en 23 April. Slegs by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.